beide … en / sowel … as / sowel as
beide … en Alle lesmateriaal is beskikbaar in beide Afrikaans en Engels. Alle lesmateriaal is beskikbaar beide in Afrikaans en (in) Engels. Beide die kat en (die) muis se siening kry aandag. Die agtersitplek is effens hoër as die voorste sitplekke gemonteer om beide gerief en die sig na alle kante te verbeter. ? Die handleiding is gepubliseer met beide wenke en riglyne en die gedigte en verhale van 23 amateurskrywers. → sowel as sowel … … Lees meer beide … en / sowel … as / sowel as
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit