aanspreeklik / verantwoordelik
aanspreeklik ’n Mens is aanspreeklik vir iets as jy verplig is om die gevolge van iets te aanvaar. As jy sou staatmaak op die inhoud doen jy dit op eie risiko; die universiteit sal geensins aanspreeklik teenoor jou wees in dié verband nie. Die universiteit en sy werknemers kan nie aanspreeklik gehou word vir enige … Lees meer aanspreeklik / verantwoordelik
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit