aan boord Twee woorde: Die ruimteteleskoop is op 24 April 1990 aan boord van die pendeltuig Discovery die ruimte ingeneem. Die geleenthede was maar skaars hier op die dorp vir die alleenloperdames en so het dit nie lank geneem vir oom Giel en tant Griet om aan boord van die huweliksbootjie te stap nie. oorboord … Lees meer aan boord / oorboord
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit